top of page
2228_edited.jpg
image.png

STEP FOUNDATION

Spreuke 19:17

Step Foundation is ’n openbare nie-winsgewende organisasie wat fokus op die opheffing van minderbevoorregte individue en gesinne in ons gemeenskap. Ons bied praktiese ondersteuning soos klerasie, voedsel, vaardigheidsontwikkeling en emosionele bystand om hoop en herstel te bring waar dit die nodigste is. Deur werksgeleenthede, vaardigheidsklasse en gemeenskapsbetrokkenheid help ons mense om met waardigheid vorentoe te beweeg. Soos dit geskryf staan in Spreuke 19:17:

“As jy vir ’n arme gee, leen jy aan die Here, en Hy sal jou beloon vir wat jy gedoen het.”

ONS DOEL

Ons gemeenskap in Lydenburg staar groot uitdagings in die gesig, waaronder hoë werkloosheid en beperkte toegang tot gesondheidsorg, onderwys en gesondheidsondersteuning. As Å„ openbare nie-winsgewende organisasie, is die Step Foundation toegewyd aan die opheffing van minderbevoorregte individue

in ons dorp.

​

Ons verskaf klere en huisware volgens streng riglyne. Besoekers word aangemoedig
om betrokke te raak by verskeie projekte en aktiwiteite, wat hulle die geleentheid gee
om belonings in die vorm van basiese kruideniersware te verdien, wat maandeliks
verskaf word.

 

By ons gemeenskapsentrum bied ons vaardigheidsklasse aan, insluitend naaldwerk,
sosiale opheffingsklasse, godsdiensonderrig, asook finansiële geletterdheid en
geldbestuursvaardig-hede.

​​

​Step Foundation is hoofsaaklik afhanklik van donasies. Die inkomste wat gegenereer
word uit ons tweedehandse winkel (Thrift Store), is ons primêre bron van fondse om kosvoorraad vir die sorgsentrum aan te vul.

​

​

ONCE UPON A TIME

Thrift Winkel

IMG_4914.JPG

About

Kontak die Hoof van Step Foundation

Hester van Zijl 

Volg Step Foundation op sosiale media

  • Instagram
  • Facebook
1592EB20-1C10-4F4A-8500-8DC647235E4E.JPEG

BANKBESONDERHEDE

NPC REG NO: 2009/022853/08

STEP FOUNDATION NPC

MERCANTILE BANK

CURRENT ACCOUNT

BRANCH 450105

ACCOUNT NO 105 108 5586

Terms & Conditions

Privacy Policy

Accessibility Statement

©2035 by Trinity Urban Church. Powered and secured by Wix

KONTAK ONS

R540, Lydenburg, Dullstroom, 1110

  • White Instagram Icon
  • White YouTube Icon
  • White Facebook Icon
Lewende Woord Logos_Transparent Wit Afrikaans Landscape.png

Baie dankie!

bottom of page